SKATKIS BOEKE - TREASURECHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

SWART LUIPERD REEKS - SIRKEL BOEKE

Die Swart Luiperd reeks is uitstekende aksie-avontuur verhale wat afspeel, hoofsaaklik in woude, maar ook op ander dele regoor die wêreld. Die hoof karakters is Leon Fouche alias Die Swart Luiperd, sy vrou Sonet, Bennie hulle seun (eers later in die reeks), Donker sy perd en Simson en Spikkels, twee luiperds. Interessant is dat die luiperds in van die boekies as jagluiperds aangedui word en in ander weer as luiperds. Persoonlik dink ek egter dit is luiperds, omrede jagluiperds in baie van die situasies waarin hulle beland het, nie die mas sou opkom nie.

In meeste van die verhale reis die Swart Luiperd saam met sy perd en twee luiperds kruis en dwars oor die wêreld op soek na aksie en avontuur. Die Swart Luiperd is gekant teen vuurwapens en is dus net gewapen met 'n jagmes en pyl en boog. Verder kan hy ook soos 'n tipiese Tarzan van ouds deur die oerwoud beweeg, deur te swaai van tak tot tak aan bobbejaantoue.

Braam le Roux (Abraham le Roux Botha) en Meiring Fouche (FA Venter) is die skrywers van die betrokke reeks. Beide Braam le Roux en Meiring Fouche is bekend as skrywers wat spanning en aksie hooggety kan laat vier en die betrokke reeks is geen uitsondering nie. Na die vroegtydige afsterwe van Braam le Roux het Meiring Fouche die reeks oorgeneem en dit voltooi met sewentig boeke in die reeks. Die betrokke reeks is vandag nog net so gewild as voorheen by alle ouderdomme, alhoewel minder mense vandag seker bewus is van die reeks wat jare gelede uiters populêr was.

Sirkel uitgewers wat die reeks in die laat sewentiger jare tot in die vroeë negentigs her uitgegee het, het per abuis verskeie foute gemaak met die skrywers, titels van die boeke en die volgorde waarin hulle oorspronklik uitgekom het. Gaan kyk gerus by "Reeks Boeke Name" vir meer inligting.

Gemaskerde moordenaars - Braam le Roux (1980's)Die mensvreters van Tsawo - Braam le Roux (1980's)
1. Gemaskerde moordenaars - Braam le Roux (1980's) 2. Die mensvreters van Tsawo - Braam le Roux (1980's)

Kamerade van die draak - Braam le Roux (1980's)Die kruipende dood - Braam le Roux (1980's)
3. Kamerade van die draak - Braam le Roux (1980's) 4. Die kruipende dood - Braam le Roux (1980's)

Die eiland van die blou duiwels - Braam le Roux (1980's) Pyle van vuur - Braam le Roux (1980's)
5. Die eiland van die blou duiwels - Braam le Roux (1980's) 6. Pyle van vuur - Braam le Roux (1980's)

Die galg in die oerwoud - Braam le Roux (1980's) Die mense van die meer - Braam le Roux (1980's)
7. Die galg in die oerwoud - Braam le Roux (1980's) 8. Die mense van die meer - Braam le Roux (1980's)

Rooi maskers - Braam le Roux (1953)Die bloedboodskap - Braam le Roux (1980's)
9. Die rooi maskers - Braam le Roux (1980's) 10. Die bloedboodskap - Braam le Roux (1980's)

Kloue van die valk - Braam le Roux (1953)Skedels in die sand - Braam le Roux (1980's)
11. Kloue van die valk - Braam le Roux (1980's) 12. Skedels in die sand - Braam le Roux (1980's)

Die dood kom stil - Braam le Roux (1980's) Man sonder kop - Braam le Roux (1980's)
13. Die dood kom stil - Braam le Roux (1980's) 14. Man sonder kop - Braam le Roux (1980's)

Die songod praat - Braam le Roux (1980's) Pad van die arend - Braam le Roux (1980's)
15. Die songod praat - Braam le Roux (1980's) 16. Pad van die arend - Braam le Roux (1980's)

Die duiwel is 'n vrou - Braam le Roux (1980's) Geheim van die wit heks - Braam le Roux (1980's)
17. Die duiwel is 'n vrou - Braam le Roux (1980's) 18. Geheim van die wit heks - Braam le Roux (1980's)

Gees uit die vuur - Braam le Roux (1980's) Waar die dooies leef - Braam le Roux (1980's)
19. Gees uit die vuur - Braam le Roux (1980's) 20. Waar die dooies leef - Braam le Roux (1980's)

Dans van die dood - Braam le Roux (1980's) Bloedfees van die ape - Braam le Roux (1980's)
21. Dans van die dood - Braam le Roux (1980's) 22. Bloedfees van die ape - Braam le Roux (1980's)

Wraak van die Gorillas - Braam le Roux (1980's) Vallei van gedrogte - Meiring Fouche (1980's)
23. Wraak van die Gorillas - Braam le Roux (1980's) 24. Vallei van gedrogte - Braam le Roux (1980's)

Rooi is die waters - Braam le Roux (1980's) Fees van die kopbeen - Braam le Roux (1980's)
25. Rooi is die waters - Braam le Roux (1980's) 26. Fees van die kopbeen - Braam le Roux (1980's)

Die watermonster brul - Braam le Roux (1980's)Geheim van die berge - Braam le Roux (1980's)
27. Die watermonster brul - Braam le Roux (1980's) 28. Geheim van die berge - Braam le Roux (1980's)

Newels van verraad - Braam le Roux (1980's) Bloed op die maan - Braam le Roux (1980's)
29. Newels van verraad - Braam le Roux (1980's) 30. Bloed op die maan - Braam le Roux (1980's)

Die laaste kreet - Braam le Roux (1980's)Die groot voël sterf - Braam le Roux (1980's)
31. Die laaste kreet - Braam le Roux (1980's) 32. Die groot voël sterf - Braam le Roux (1980's)

Die geheim van die Groen Hel - Braam le Roux (1980's) Spoor na die onbekende - Braam le Roux (1980's)
33. Die geheim van die Groen Hel - Braam le Roux (1980's) 34. Spoor na die onbekende - Braam le Roux (1980's)

Manne van die maan - Braam le Roux (1980's)Draer van die bloedstene - Braam le Roux (1980's)
35. Manne van die maan - Braam le Roux (1980's) 36. Draer van die bloedstene - Braam le Roux (1980's)

Die gorillas kom - Braam le Roux (1980's) Tiere van die heilige woud - Braam le Roux (1980's)
37. Die gorillas kom - Braam le Roux (1980's) 38. Tiere van die heilige woud - Braam le Roux (1980's)

Vegters van die slanggod - Braam le Roux (1980's) Goud en assegaaie - Meiring Fouche (1980's)
39. Vegters van die slanggod - Braam le Roux (1980's) 40. Goud en assegaaie - Braam le Roux (1980's)

Die jagters van Bloedeiland - Braam le Roux (1980's) Kettings in die oerwoud - Braam le Roux (1980's)
41. Die jagters van Bloedeiland - Braam le Roux (1980's) 42. Kettings in die oerwoud - Braam le Roux (1980's)

Oog van die Songod - Btaam le Roux (1980's)Wraak van die woud - Braam le Roux (1980's)
43. Oog van die Songod - Braam le Roux (1980's) 44. Wraak van die woud - Braam le Roux (1980's)

Bloed van die maagd - Braam le Roux (1980's) Die reus van Boendoe - Meiring Fouche (1980's)
45. Bloed van die maagd - Braam le Roux (1980's) 46. Die reus van Boendoe - Meiring Fouche (1980's)

Vlamme van verraad - Meiring Fouche (1980's)Monster van die moerasse - Meiring Fouche (1980's)
47. Vlamme van verraad - Meiring Fouche (1980's) 48. Monster van die moerasse - Meiring Fouche (1980's)

Afgrond van wraak - Meiring Fouche (1980's) Woud van onheil - Meiring Fouche (1980's)
49. Afgrond van wraak - Meiring Fouche (1980's) 50. Woud van onheil - Meiring Fouche (1980's)

Vlam van wraak - Meiring Fouche (1980's) Sluiers oor die woud - Meiring Fouche (1980's)
51. Vlam van wraak - Meiring Fouche (1980's) 52. Sluiers oor die woud - Meiring Fouche (1980's)

Prinses van die arende - Meiring Fouche (1980's) Woud van waansin - Meiring Fouche (1980's)
53. Prinses van die arende - Meiring Fouche (1980's) 54. Woud van waansin - Meiring Fouche (1980's)

Rampokkers van die paradys - Meiring Fouche (1960) Die legende van Kumara - Meiring Fouche (1960)
55. Rampokkers van die paradys - Meiring Fouche (1980's) 56. Die legende van Kumara - Meiring Fouche (1980's)

Die monsters van Komo - Meiring Fouche (1960) Monsters van die Bambiberge - Meiring Fouche (1960)
57. Die monsters van Komo - Meiring Fouche (1980's) 58. Monsters van die Bambiberge - Meiring Fouche (1980's)

Die purper arend - Meiring Fouche (1960) Moord in die oerwoud - Meiring Fouche (1980's)
59. Die purper arend - Meiring Fouche (1980's) 60. Moord in die oerwoud - Meiring Fouche (1980's)

Renostermanne van die Moraberge - Meiring Fouche (1961) Leeuspore tussen die lyke - Meiring Fouche (1980's)
61. Renostermanne van die Moraberge - Meiring Fouche (1980's) 62. Leeuspore tussen die lyke - Meiring Fouche (1980's)

Offer vir die Slanggod - Meiring Fouche (1980's) Watergraf vir die oerwoudman - Meiring Fouche (1980's)
63. Offer vir die Slanggod - Meiring Fouche (1980's) 64. Watergraf vir die oerwoudman - Meiring Fouche (1980's)

Die plaag uit Egipte - Meiring Fouche (1962) Seun van die Swart Luiperd - Meiring Fouche (1980's)
65. Die plaag uit Egipte - Meiring Fouche (1980's) 66. Seun van die Swart Luiperd - Meiring Fouche (1980's)

Dodelike druppels - Meiring Fouche (1980's) Die verlore stam - Meiring Fouche (1980's)
67. Dodelike druppels - Meiring Fouche (1980's) 68. Die verlore stam - Meiring Fouche (1980's)

Avontuur in die Kongo - Meiring Fouche (1980's) Die geheim van die begraafplaas van die olifante - Meiring Fouche (1980's)
69. Avontuur in die Kongo - Meiring Fouche (1980's) 70. Die geheim van die begraafplaas van die olifante - Meiring Fouche (1980's)

Copyright © 2022 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 4 Oktober 2022